Free Technology for Teachers: Create a Lab / Room Scheduler in Google Sheets
http://www.onniesonline.co.za/
Onnies en Rekenaars
Gebruik van rekenaars om jou lewe gerieflik te maak.
Friday, September 30, 2016
Thursday, June 23, 2016
maroela nuus
Dit is 'n goedkoop manier om op hoogte te bly met die nuus.
Insake jou navraag: jy kan of Android apps via Teamviewer met jou klas deel [ek neem aan, deur oorhoofse videoskerm], maar ondersoek ook die app "myphoneexplorer" -- dis gratis. Jy moet ook die Android saam met die Windows app aflaai en gebruik. "myphoneexplorer" is eintlik heel wonderlik: jy kan dit ook gebruik om via jou PC jou foon deur te blaai, SMS'e te stuur, jou kalender te lees en verander, ens. Hoogs aanbeveel.
Hoe kan ek my rekenaar gebruik?
Ons gaan hier die rekenaar gebruik om ons alledaagse lewe aangenaam te maak.
Ons gaan hier die rekenaar gebruik om ons alledaagse lewe aangenaam te maak.
Subscribe to:
Comments (Atom)